Soos in ander Kafka-verhale, onder andere Ein Bericht an eine Akademie ('n Verslag [deur 'n
bobbejaan, JC] aan 'n Akademie) of Forschungen eines Hundes (Ondersoeke van 'n hond), bepaal transformasie die handelingsverloop in Samsa-masjien.
Wat ook verder opval, is die vertellerskrywer se ontspanne vertelstyl en genotvolle beskry wings byvoorbeeld, "n
Bobbejaan eet soos 'n hoogs bedorwe kind: Skaars word 'n vrug gehap of kees sien 'n ander een' (bl.
A white farmer in CR Prance's Tante Rebella's Saga disparaged as a "
bobbejaan"--a word often used to insult blacks--is so afflicted by the shame that eats "into his soul that he [sells] his farm and trek[s] away to far south-west Africa" (1937:177).
By sinekdogeiese wysigings word 'n geheel byvoorbeeld aangedui deur die naam van 'n deel daarvan te gebruik, byvoorbeeld deur bakoor vir 'n "sekere soort jakkals" en sekelstert vir 'n "
bobbejaan".
Tesame met [die name "Blackface", "Buiteblaf" en "Blanckface Buiteblaf"], wat dui op toe-nemende frustrasie sowel as die groeiende besef dat die dood in aantog is, gebruik die digter ook in Katalekte die naam "Stoftong Bobbejabach" om te suggereer dat die digter, wat eintlik 'n
bobbejaan is, se mond binnekort gesnoer sal word deur die dood en tot stof sal terugkeer (25).
24-25)--hoeveel lesers ken die wetenskaplike naam vir die Kaapse
bobbejaan?
Dan is daar ook Mzimu/Izimu/Zimuzimu/Amazimu, die gevreesde mensvreter wat soos 'n
bobbejaan lyk met, lang toutjieshare waarin die luise krioel, sy asem stink soos vrot vleis en sy tande is geel en skerp.
[...] The only folk musics that I could think of was the stuff I grew up with--Suikerbossie and
Bobbejaan klim die berg.