Wat ons nie mee kan saam stem nie, is dat Bause die verantwoordelikheid vir hierdie ongewensde swangerskappe alleelik op die skouers van die
vrou plaas.
In die tweede afdeling, "Vroue van my hart", kan verhale gevind word oor uiteenlopende vrouefigure soos 'n ouma, tantes, 'n bergvrou, 'n huiswerker, 'n oorgewig
vrou wat agter die parfuumtoonbak in Edgars werk, en selfs 'n Hongaarse aktrise.
99), die
vrou van die meulenaar wat 'n goiingsak vrou-alleen op die wa gelaai het (bl.
Dit dui op Medea se bomenslike aard, maar alhoewel Euripides wel Medea as towenares (10) uitbeeld in die opsig dat haar geskenk dodelike towerkrag bevat, is sy in die meeste opsigte as gewone
vrou geteken wat ly onder menslike gevoelens.
Todos los poemas (o fragmentos) de Elisasbeth Eybers que figuran en el presente trabajo se encuentran en dicha obra que reune los siguientes poemarios: Belydenis in die skemering (1936), Die stil avontuur (1939), Die
vrou en ander verse (1945), Die ander dors (1946), Tussensang (1950), Die helder halfjaar (1956), Neerslag (1958), Tien sonnette van Jose Maria de Heredia (Uit Frans vertaal) (s.f.), Balans (1962), Onderdak (1968), Kruis of Munt (1973), Einder (1977), Bestand (1982), Dryfsand (1985), Rymdwang (1987), Noodluik (1989), Respyt (1993).
For example, in "'n Ongeliefde
vrou" (An Unloved Wife) by Marietjie Kotze a wife will not divorce her husband in spite of his desertion and subsequent cohabitation over fifteen years with another woman, and in spite of the impatience of friends and family (an impatience some readers must share).
Sy gebrek aan slaap, die trauma van sy
vrou se dood en die vervreemding van sy seun eis sy tol--dit bereik selfs 'n punt waar hy deur sy bevelvoerder verplig word om vir professionele hulp te gaan.
Op inhoudelike vlak is dit die verslag van 'n reis deur Europa wat die digter saam met sy
vrou onderneem het.
Hier het hy ook sy
vrou, Annaleen Steyn, dogter van dr.
Entries included several imaginative and well-argued essays ranging from topics such as "Designing for the Greeks" to "Die
vrou wat imperator wou wees".
'n Duidelike invoeging in hierdie druk is die openingsgedig vir Carina--die
vrou wat redelik onlangs in Hugo se lewe gekom het.
Die mense van die Walvisstam woon aan die Suidkus van Afrika en hul wedervaringe word aan die leser gebring deur die oe van Ama, 'n jong
vrou van die stam.