kierie

kierie

(ˈkɪərɪ)
n
(Arms & Armour (excluding Firearms)) a type of South African cudgel
References in periodicals archive ?
A molamu is a stick or kierie (in Afrikaans), which is a walking stick, but it may also be used for a weapon.
Dawned in his signature khaki suit with a kierie he heads for the hall and not a single woman is in sight.
When his wife, Mohlatsa, sees him eating the embryo, she starts to vomit--an act that triggers Leilane's anger and he beats her with his kierie.
Aangesien stormweer hulle verhoed om vis as kreefaas in die hande te kry, word twee manne na die voeleiland gedwing: Dampies, wat die eiland ken, en Frits, wat "knaphandig" met die kierie kan gooi.
Aan sy "boerseep-hande" ruik hy meteens weer die swartvoels wat met sy kierie afgemaai is, hy hoor hulle skreeu.
In "Gamkab" (Betsie van Niekerk) and "Om 'n kierie te keer" (Pieter Pieterse) their natural surroundings expose the characters to challenges and adventures which form a context in which their ways of thinking are challenged and stimulated.
In "Gamkab" (Betsie van Niekerk) en "Om 'n kierie te keer" (Pieter Pieterse) bied die natuurlike omgewing uitdaging en avontuur aan die karakters, maar ook 'n uitdagende en stimulerende konteks vir ontwikkeling op die vlakke van denke, besluitneming en probleemoplossing, vir die wysiging en verbreding van karakters se denkwyse en lewensinsig, en vir (fie inskerp van praktiese lewensbeginsels en -vaardighede.
In die afdeling "De unheimliche ambiguiteit van het hier en nu": nadat Oompie Vaalwater van die spook wat aan hom verskyn het, vertel, kom Oompie Danster binne, kry sy staan, en dan "al leunende op die kierie, die ou agterwerk ver uitgestoot, begin skoffel hy op maat.
Die jeugverhaal Om 'n kierie te keer (1998) handel oor 'n seun van die Mafwe-stam langs laasgenoemde rivier en Anderkant die groot rivier (1990) speel langs 'n Bosvelddvier af.
Na ontbyt gaan sy elke dag 'n kort entjie stap, meestal alleen en moeisaam met die kierie as derde been en 'n doekie om haar kaalkop teen die seewind, maar ook teen die mense wat hulle so kan verkyk as hulle dink sy sien hulle hie.
sonder bloed kan ons nie bloei nie en ons drome is die nag se bloed soos ons bloed en in bloed gedroom is so bly ek 'n bedmaarskalk wat nagteliks leer vloei, ek pars al die ink uit my hart vir jou, gedroom, wat nie genees nie ons liggame is dan omhulsels vlees wat ook eendag droog moet word, en kieries as ons, oplaas, droomloos, gaan slaap en dan eers sal die water asyn word en die stilte sy rein boe span en dan salons drome ontmoet en mag die briewe nooit genees nie nee, die wonde sal nooit genees nie.