tala

(redirected from TAALS)
Also found in: Thesaurus, Acronyms, Encyclopedia.
Related to TAALS: tala

ta·la

 (tä′lə)
n. pl. tala
See Table at currency.

[Samoan, from English dollar.]

tala

(ˈtɑːlə)
n
(Currencies) the standard monetary unit of Samoa, divided into 100 sene

ta•la

(ˈtɑ lə)

n., pl. -la.
the basic monetary unit of Western Samoa.
[1965–70; < Samoan tālā < E dollar]
ThesaurusAntonymsRelated WordsSynonymsLegend:
Noun1.tala - the basic unit of money in Western Samoa
Western Samoan monetary unit - monetary unit in Western Samoa
sene - 100 sene equal 1 tala in Western Samoa
References in periodicals archive ?
Selfs "realiteit" is uiteraard ook 'n woord ('n metafoor--"rotting cloth") en om werklik na enigiets anders as woorde, buite taal te verwys, is onmoontlik.
Taal, as die "dissipline van ritme en vorm" bied uiteindelik 'n "ingang" tot die wereld:
(253) Die gevolgtrekking waartoe Breytenbach hier kom, is dat taal, eerder as wat dit 'n ontsnapping uit die werklikheid is of 'n skans teen die werklikheid kan bied, eintlik 'n "ingeligte en intelligente" ingang tot die wereld bied.
In die inleiding van die boek Iconicity in language verwys Raffaele Simone (1994:ix) na die twee teenoormekaarstaande denkpatrone wat van vroeg af 'n bepalende rol in die geskiedenis van die linguistiek gespeel het, naamlik die Platoniese paradigma wat op die ooreenkoms tussen taal en werklikheid berus en die AristoteliesSaussuriaanse paradigma wat die arbitrere aard van die verhouding tussen taaltekens en die werklikheid as vertrekpunt neem.
Beskou vanuit 'n bepaalde hoek, is die prosesse waardeur werklikheid taal word, presies dit waarmee letterkundiges hulle besig hou.
Die basiese veronderstelling waarop die konsep van ikonisiteit berus, is die moontlikheid dat daar in een of ander vorm 'n (min of meer mimetiese) ooreenkoms sou kon wees tussen taal of 'n teks en die betekenis van die teks.
Dit beteken dat enige taal se status van buitetalige faktore afhang, en dat ons daarom dubbeld versigtig moet wees as ons Afrikaner eenduidig gelykstel aan die makmaak, die opbou en kultivering van Suid-Afrika.
Theo du Plessis reageer op die persepsie dat net Afrikaanssprekendes as taalaktiviste optree en weerle die persepsie deur aan te toon dat agitering vir taalregte 'n eietydse demokratiese verskynsel is, terwyl Attie Coetzer, in 'n artikel wat onsensitief kan voordoen vanwee die overte skakeling tussen taal en ras, ondersoek instel na raspejoratiewe in verskillende Suid-Afrikaanse tale.
Uit Sebeok (1991) se kommunikasiemodel word dit andersyds duidelik dat sowel die eksterne konteks, met ander woorde die omgewing waarin die kommunikasie plaasvind, as die interne konteks, naamlik die mikro-aanwending van die taal, 'n wesentlike invloed op die kommunikasieproses uitoefen.
By pragmatiese mediering weer gaan dit om die verrekening van bepaalde subtiliteite in die taalgebruik, die verhouding waardeur taal gebruik word en ook die manier waarop die konteks in die taalgebruik in aanmerking geneem word.
Cobarrubias (1983:63) stel in hierdie verband vier verskillende taalideologiese uitgangspunte (met ander woorde tipes sieninge wat persone van 'n taalgemeenskap kan he oor 'n taal of tale in 'n taalgemeenskap) wat 'n rol kan speel in die vasstelling van taalstatus.
* Assimilasie as 'n taalideologiese uitgangspunt het die grondopvatting dat 'n dominante taal in 'n samelewing bestaan en dat sprekers van ander tale binne die samelewing in staat behoort te wees om in die dominante taal te funksioneer.