bywoner

bywoner

(ˈbaɪˌwəʊnə; ˈbaɪˌvəʊnə)
n
a poor tenant farmer
References in periodicals archive ?
Shortly after Chamberlain's visit, Boje quotes Schimper as saying, "the poor farmer hires a piece of ground the rent of which is paid by the native and the farmer lives with the native as Bywoner [poor white].
Fado, omdat die hoofkarakter 'n antiheld is, 'n bywoner, 'n geinterneerde sukkelaar.
Die eerste vertel die verhaal van 'n bywoner se seun, Zack Becker, wat verlief raak op sy pa se werkgewer se dogter, en die twee jongmense se stryd om uiteindelik saam te kan wees.
She resembles a bywoner, a category of poor white South African who in the early twentieth century was forced, for economic reasons, to leave the family farm for the growing urban centres.
As jong seun op sy pa se plaas besef Hansie alreeds dat hy lief is vir Maria, die dogter van oom Rooi-Stefaans, die bywoner, wat later wegtrek na 'n botsing tussen hom en oom Gert.
Quien no ha oido alguna vez contar--esta escuela de incredulos se pregunta--que un bywoner se ha quedado dormido en su rondavel cuando deberia estar en el pozo bombeando agua?
In Disgrace word die hierargie omgekeer: Petrus wat aanvanklik arbeider was, ontwikkel tot bywoner, buurman en later die effektiewe eienaar van die kleinhoewe.
Increasing numbers of the white poor meant that the sharp social distinction between heerenboren and bywoner also grew sharper.
Langenhoven bely in dieselfde jaar van sy eregraad (1931) 'n persoonlike liefde vir sy taal: "In ons wonderlike Afri kaans, gebore uit die nederige behoeftes en die ongekunstelde siel van die onbevoorregte plattelander, die boer en die bywoner, die veewagter en die dagloner, [.
Die goeie ou dae" (15) filosofeer oor die betekenis van "boer", soos haar (stief)oupa, en hier word die aanwending van bywonersarbeid op 'n plaas beskryf soos 'n mens nie normaalweg daaraan sou dink nie: "Bywoners was nie plaasbestuurders nie, hulle was mense wat in die uiterste armoede met 'n waentjie en 'n paar stukkies los goed kom plek vra het" (16); die boer leen hom die nodigste middele om 'n bestaan te maak op geleende grond en kry boonop tot die helfte van die bywoner se opbrengs.
In die roman konsentreer die skrywer op die volgende karakters: Louis, sy vrou Martha, hul seuns Carolus, Petrus en Louis Gustav, die bejaarde huisonderwyser, Daniel Pfeffer, Jan Pretorius, Hendrik Botha, Gert en Antje Scheepers en Izaak Albach, die Napoleontiese soldaat, en sy basterdogters en die ongeletterde bywoner Strydom.